Tuisblad

Ons wil hê dit moet jou kleinding se “ANNER HUIS” wees!
  • Ons fokus op individuele aandag & liefde
  • Ouderdom gewysigde speelgronde
  • CCTV kameras in klasse en op speelgronde
  • Veiligheid en toegang beheer deur onder andere “finger print scanner”
  • Opvoedkundige halfdag programme
  • Gesonde en gebalanseerde etes & tee happies (met 3-5 groentes/vrugte)
  • 2-3 buitemuurse aktiwiteite is ingesluit by die tarief
  • Goeie kind tot personeelverhouding (ratio)
  • Vakansie pret & spel programme
  • Christelik gebasseer
  • 3 maande tot 5 jaar
  • 6:00 -17:30

Ek, Irma Palm is die eienaar en skoolhoof van Dimpels & Daisies Babasorg & Kleuterskool.

Ek is ‘n gekwalifiseerde onderwyser & professionele fotograaf.

Ek het my graad in (B Prim Ed) ontvang in 1987 by Universiteit van Pretoria.

Ek is self ‘n ma van 4 kinders en is dus self ook deur elke fase van “mamma-wees”/ouerskap.

Ek is die "mamma" van die skool en wil die kinders se vertroue wen, "eina's"  wegsoen, persoonlike aandag gee en sommer net laat tuis voel..

Ek gee nie vir ‘n spesifieke ouderdomsgroep klas nie en staan in, waar dit nodig is, verskaf leiding aan onderwysers en klashulpe met die stimulering en ontwikkeling van die kinders.

Kontak my enige tyd indien jy wil kom loer hoe ons  skooltjie  lyk of wil kom kyk hoe gelukkig ons kindertjies is!

2023 All rights reserved. Dimpels & Daisies. Website by Woodlands Business Systems CC