Oor Ons

Ek, Irma Palm is die eienaar en skoolhoof van Dimpels & Daisies Babasorg & Kleuterskool.

Ek is ‘n gekwalifiseerde onderwyser & professionele fotograaf.

Ek het my graad in (B Prim Ed) ontvang in 1987 by Universiteit van Pretoria.

Ek is self ‘n ma van 4 kinders en is dus self ook deur elke fase van “mamma-wees” / ouerskap.

Ek gee nie vir ‘n spesifieke ouderdomsgroep klas nie en staan in, waar dit nodig is, verskaf leiding aan onderwysers en klashulpe met die stimulering en ontwikkeling van die kinders.

Die kantoor het ‘n “oopdeur” beleid. U is meer as welkom om enige tyd die kantoor te kom besoek.

2023 All rights reserved. Dimpels & Daisies. Website by Woodlands Business Systems CC